Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Eskom verder onder die loep


Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping fokus vandag op die inmenging van buite wat in 2015 voorgekom het om die direksie van Eskom te verander.

Bewerings dat die Guptas regstreeks by die samestelling van die direksie asook by van sy sub-komitees betrokke was, is deel van die kommissie se ondersoek.

Zola Tsotsi, voormalige voorsitter van die Eskom-direksie, Venete Klein, voormalige direksielid, en Suzanne Daniels, hoof van 'n interne regsafdeling van Eskom, is die getuies.

09 Sep. 16:26:56

Die sitting verdaag tot 16:45

09 Sep. 14:59:56

Die sitting gaan voort.

09 Sep. 13:39:15

Die kommissie verdaag vir middagete tot 14:30.

09 Sep. 11:59:50

Die sitting hervat met verdere getuienis deur Zola Tsotsi, voormalige voorsitter van die Eskom-direksie.

09 Sep. 11:38:50

Die kommissie verdaag vir 15 minute en sal weer om 11:45 voortgaan.

09 Sep. 10:10:04

Zola Tsotsi, voormalige hoof van die Eskom-direksie, sit sy getuienis voort.

Meer oor:  Staatskaping  |  Zondo-Kommissie  |  Eskom
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.