Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Franse wapen-vervaardiger saam met Zuma aangekla

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sê hy gaan die Franse wapenvervaardiger Thales saam met oudpres. Jacob Zuma aankla vir sy rol in die wapenskandaal.

“Die klagte teen hulle is ook heringestel en hulle sal saam met Zuma in die hof verskyn,” het adv. Luvuyo Mfaku, woordvoerder van die NVG, Vrydagmiddag in Pretoria gesê.

Thales sal op aanklagte van korrupsie en bedrog verskyn, terwyl Zuma deur klagte van korrupsie, bedrog, geldwassery en rampokkery in die gesig gestaar word.

Thales het in 1997 ’n kontrak van R2,6 miljard losgeslaan om wapenstelsels vir vier fregatte van die Suid-Afrikaanse Vloot te voorsien. – News24

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.