Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
FW sê jammer oor apartheid-stelling

Die FW de Klerk-stigting het sy verklaring dat apartheid nie ’n misdaad teen die mensdom was nie, onvoorwaardelik teruggetrek.

Oudpres. FW de Klerk het Maandagmiddag in ’n verklaring gesê hy vra om verskoning vir die verwarring, woede en pyn wat dit veroorsaak het.

De Klerk sê hy het kennis geneem van die geweldige reaksie ná die aanval van die EFF verlede Donderdagaand met die staatsrede op hom.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting hieroor.

Meer oor:  Fw De Klerk-Stigting  |  Eff  |  Fw De Klerk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.