Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Gigaba-raadgewer getuig

Siyabonga Mahlangu, raadgewer vir Malusi Gigaba toe hy minister van openbare ondernemings was, getuig.

Dit hou verband met getuienis oor Transnet en die tenders vir 'n aanvanklike 1 068 nuwe lokomotiewe en 'n verdere 100 lokomotiewe wat Transnet ten duurste deur middel van verdagte tenders aangekoop het.

23 Okt. 09:49:12

Die sitting begin. Siyabonga Mahlangu, raadgewer vir Malusi Gigaba toe hy minister van openbare ondernemings was, getuig.

Meer oor:  Staatskaping  |  Politiek  |  Transnet  |  Zondo-Kommissie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.