Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Guptas het glo Denel probeer kaap

Getuienis oor hoe die Guptas ook probeer het om Denel te kaap, word vandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping aangehoor.

'n Voormalige lid van die Denel-direksie, Nonyameko Mandindi, asook die huidige voorsitter van die Denel-direksie, Monhla Hlahla, getuig.

26 Okt. 13:45:02

Die sitting verdaag tot Dinsdag.

26 Okt. 12:10:50

Nonyameko Mandindi het klaar getuig.

Die volgende getuie is Monhla Hlahla, voorsitter van die Denel-direksie.

26 Okt. 10:11:44

Die sitting begin.

Meer oor:  Transnet  |  Denel  |  Eskom  |  Guptas  |  Regter Zondo  |  Jacob Zuma  |  Staatskaping  |  Zondo  |  Zondo-Kommissie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.