Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Koko getuig verder oor Eskom

Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping sal Dinsdag verdere getuienis rondom beweerde staatskaping, korrupsie en bedrog by Eskom aanhoor. 

Matshela Koko, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, sal Dinsdag voor die kommissie verskyn.

04 Mei 13:19:06

Die sitting verdaag vir middagete.

04 Mei 11:54:01

Die sitting hervat.

04 Mei 11:31:28

Die sitting verdaag vir tee.

04 Mei 10:13:28

Die sitting begin.

Meer oor:  Zondio-Kommissie  |  Getuig  |  Eskom
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.