Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
KYK: Betogers ontwrig Cyril se toespraak; eis grond dadelik
Betogings ontwrig die toespraak van pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Jaco Marais

Pres. Cyril Ramaphosa se Vroudag-toespraak is in Mbekweni in die Paarl ontwrig terwyl hy besig was om dit te lewer.

Pres. Cyril Ramaphosa se Vroudag-toespraak is in Mbekweni in die Paarl ontwrig terwyl hy besig was om dit te lewer.

Betogers het begin opruk toe Ramaphosa na die podium stap om sy toespraak te begin.

Betogers het begin opruk toe Ramaphosa na die podium stap om sy toespraak te begin.

Hy is deur 'n see van plakkate begroet wat hom vra om 'n memorandum te onderteken wat gerig is op uitsettings.

Hy is deur 'n see van plakkate begroet wat hom vra om 'n memorandum te onderteken wat gerig is op uitsettings.

Betogers wys hul steun vir grondonteiening wat bespoedig moet word. Foto: Jaco Marais
"Dis ons grond" en "Ons soek ons grond terug" het van die plakkate gelui.

Nadat die skare bedaar het, het Ramaphosa gesê: "Ek het julle plakkate gesien. Ons sal later daaroor praat."

Nadat die skare bedaar het, het Ramaphosa gesê: "Ek het julle plakkate gesien. Ons sal later daaroor praat."

Hy het hierna sy toespraak voortgesit.

Hy het hierna sy toespraak voortgesit.

Volg Netwerk24 vir meer.

Meer oor:  Grondonteiening  |  Cyril Ramaphosa  |  Toespraak  |  Vrouedag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.