Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
LEES: Jongste vlak 3-regulasies in Staatskoerant

Nadat pres. Cyril Ramaphosa landsburgers Maandagaand toegespreek het om die jongste inperkingsmaatreëls bekend te maak is die jongste regulasies van die nasionale ramptoestand in die Staatskoerant gepubliseer. 

Die aangepaste vlak 3 van inperking bly van krag en dus geld alle maatreëls wat op 28 Desember aangekondig is, maar ook:

  • 20 grensposte op landsgrense word gesluit, behalwe in sekere omstandighede. Dit gaan tot 15 Februarie geld. 
  • Die drankverbod bly van krag vir verkope in restaurante, drankwinkels en sjebiens. Ramaphosa sê dit het alkohol-verwante gevalle in hospitale verminder en dit is nou nodig om die druk op hospitale te verlig.
  • Die aandklokreël begin om 21:00 en eindig om 05:00 waar dit tot onlangs om 06:00 geëindig het.

LEES DIE REGULASIES SOOS OP 11 JANUARIE IN DIE STAATSKOERANT GEPUBLISEER HIER.


Meer oor:  Ramptoestand  |  Koronavirus  |  Virus  |  Staatskoerant  |  Covid-19  |  Inperkingsmaatreëls
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.