Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Molefe terug in getuiebank

Brian Molefe, voormalige uitvoerende hoof van Transnet en Eskom, getuig verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.

Molefe moet vrae beantwoord oor Transnet se gebruik van die Gupta-verwante maatskappy Regiments Capital asook kontrakte om lokomotiewe te bekom.

Molefe het Maandag voor die kommissie sy bande met die Guptas verdedig en gesê hulle word behandel asof hulle skuldig is nog voordat 'n behoorlike regsproses gevolg is.

09 Mrt. 16:04:24

Die sitting verdaag tot 16:15 waarna Molefe verder sal getuig.

09 Mrt. 14:09:44

Die sitting hervat. Molefe getuig verder.

09 Mrt. 10:49:06

Voordat Molefe vanoggend verder getuig, word daar eers 'n aansoek gebring deur Siyabonga Gama, voormalige uitvoerende hoof van Transnet, om Chris Todd, ’n direkteur van Bowmans, wat namens Transnet ’n ondersoek na 'n Transnet-kontrak gedoen het, te kruisondervra.

09 Mrt. 10:31:08

Die sitting verdaag vir vyf minute.

09 Mrt. 09:43:21

Die sitting begin.

Meer oor:  Staatskaping  |  Transnet  |  Zondo-Kommissie  |  Eskom  |  Brian Molefe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.