Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Nog voormalige Eskom-base getuig

Dr. Ben Ngubane, wat in 2015 as voorsitter van die Eskom-direksie aangestel is en in 2017 uit die bloute bedank het, getuig vandag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.

Sy naam word in die Gupta Leaks-ondersoek genoem as iemand wat na bewering met Salim Essa, sakevennoot van die Guptas, kontak gehad het.

Hy sal ná Venete Klein, oud-direksielid van Eskom, getuig.

10 Sep. 16:15:07

Die sitting verdaag vir tien minute waarna dit sal voortgaan met Klein se getuienis.

10 Sep. 14:10:39

Sitting hervat ná middagete.

10 Sep. 13:12:56

Zondo verwys daarna dat dr. Ben Ngubane steeds vanmiddag gaan getuig, al neem Venete Klein se getuienis langer.

Hulle sal ná middagete hieroor besluit.

10 Sep. 11:45:09

Die sitting hervat.

10 Sep. 11:22:32

Die sitting verdaag vir tee tot 11:35.

10 Sep. 10:25:49

Vandag se sitting begin met Venete Klein, vantevore 'n Eskom-direksielid, wat getuig.

Meer oor:  Salim Essa  |  Staatskaping  |  Zondo-Kommissie  |  Eskom  |  Ben Ngubane
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.