Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Nuwe datum vir plaaslike verkiesing nog nie vasgestel

Glen Mashinini, voorsitter van die OVK, sê dit is nog nie moontlik om te sê wanneer die plaaslike verkiesing, wat op 27 Oktober moes plaasgevind het, nou wel sal plaasvind nie.

Die OVK sal nou eers die verkiesingshof of die konstitusionele hof nader, het hy Vrydagmiddag op ’n mediakonferensie in Centurion gesê.

Dit volg nadat die OVK eenparig die voorstel van oud-adjunkhoofregter Dikgang Moseneke aanvaar het om die verkiesing in die lig van die huidige Covid-19-pandemie uit te stel omdat dit onder dié omstandighede nie vry en regverdig sal wees nie.

LEES OOK: OVK aanvaar voorstel dat verkiesing uitgestel word.

Meer oor:  Plaaslike Verkiesing  |  Ovk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.