Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Kabinetslede Donderdag beëdig

Pres. Cyril Ramaphosa se kabinet word Donderdagmiddag beëdig.

Khusela Diko, Ramaphosa se woordvoerder, het in 'n verklaring bevestig dat die nuwe ministers en hul adjunkte om 15:00 in die presidensiële gastehuis in Pretoria deur hoofregter Mogoeng Mogoeng beëdig sal word.

Ramaphosa het die kabinet Woensdagaand in die Uniegebou aangekondig.

Daar is 28 ministers in plaas van 36, maar talle ministeries het twee adjunkministers.

LEES OOK:

Meer oor:  Cyril Ramaphosa  |  Pretoria  |  Presidensie  |  President
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.