Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Polisie, soldate na Kaapse Vlakte ontplooi

Die polisie en weermag gaan Vrydagoggend om tweeuur in veral die Kaapse Vlakte ontplooi word om die vlaag van moorde daar te stop.

Bheki Cele, minister van polisie, het dit Donderdagmiddag in sy begrotingsrede in die nasionale vergadering aangekondig.

Volgens hom het hy en Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, reeds vir pres. Cyril Ramaphosa daarvoor toestemming gevra en sal die ontplooiing van 02:00 Vrydagoggend van krag wees.

* Volg Netwerk24 vir meer oor die berig.

Meer oor:  Bheki Cele  |  Kaapse Vlakte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.