Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Cyril nou eers later voor Zondo

Pres. Cyril Ramaphosa gaan eers later voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping getuig, maar hy sal steeds getuig.

Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Woensdagoggend bevestig Ramaphosa het gevra dat hy nie meer op 22 en 23 April getuig nie, maar wel op 28 en 29 April.

Ramaphosa het ander verpligtinge op 22 en 23 April, volgens sy versoek wat aan die kommissie gerig is. Hy sal dan ook op 13 en 14 Mei getuig.

Die eerste twee dae getuig hy in sy hoedanigheid as president van die land en die ander twee dae sal hy getuig in sy hoedanigheid as president van die ANC.

Meer oor:  Staatskaping  |  Cyril Ramaphosa  |  Anc  |  Zondo-Kommissie  |  Cyril Voor Zondo
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.