SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Politiek
OORSIG: Die Ramaphosa-era begin

Lees ook

* Opposisie: Geluk, maar ons hou jou dop!

* Fotogalery: Nog ’n dag van hoogdrama in parlement

15 Feb. 21:41:00
15 Feb. 21:26:14

Ace Magashule, sekretaris generaal van die ANC, was nog op 21 Januarie baie positief oor die pad vorentoe met sy twiet oor 9 prioriteite van die ANC en die pad vorentoe.

Vandag was hy blykbaar nêrens te sien toe pres. Cyril Ramaphosa as president ingestem is in die Nasionale Vergadering nie. 

15 Feb. 21:22:09

15 Feb. 21:13:28

Optimisme en ook onsekerheid - reaksie op twitter:

"Kan ons 'n oomblik die feit waardeer dat ons nou 'n eerste vrou het, en nie eerste vrouens nie," - @LesNgobz  

"Dit voel asof daar 'n gevoel van hoop deur Suid-Afrika trek. Daar hang verwagting in die lug," - @JackieRamayia  

"Die optimisme oor Cyril Ramaphosa as president is verstaanbaar na Jacob Zuma se rampspoedige presidentskap. Maar Suid-Afrikaners het sistemiese verandering ook nodig," - @tmaythai  

"Hoeveel Suid-Afrikaanse politici het al beloof om korrupsie te takel? Hoeveel het iets uitgerig gekry?" - @JohnBakervii  

"Okey, dit is tyd pres. Ramaphosa. Maak Zuma jou minister van hoër onderwys soda hy die gemors kan uitsorteer wat hy veroorsaak het," - @PieterScribante

15 Feb. 20:50:13

15 Feb. 20:43:57

Wat Ramaphosa eerste moet doen

Een van die onmiddellike take wat Ramaphosa as president sal moet takel, is om “die parasitiese netwerke om die regering op te breek en om op 'n beslissende manier staatskaping en alle ander vorms van korrupsie en wanoptrede te beëindig,” volgens Alex Mashilo, SAKP-woordvoerder.

15 Feb. 19:59:08

EFF gaan nie ophou nie

Die EFF sê hy gaan nié verskoning vra omdat hy die regerende party (ANC) ondermyn nie.

"Mense moet weet die EFF bestaan om die ANC van die aarde af te vee en om die mag te wen om die land te regeer.

"Die EFF bestaan nie om die ANC te help of sy wonde te lek nie.

"Ons maak die krisis erger," lui 'n twiet van Godrich Gardee van die EFF.

Julius Malemsa het dié twiet aangestuur.


15 Feb. 19:13:16

Die son sak oor die hoofstad van Suid Afrika, Pretoria, op die aand wat die land 'n nuwe president het. Pres. Cyril Ramaphosa is vroeër vandag in Kaapstad ingesweer as die nuwe president nadat Jacob Zuma gisteraand sy bedanking ingedien het.  Foto: Deaan Vivier

15 Feb. 18:47:21

Waar was Ace Magashule?

Dit is die vraag van Julius Malema, leier van die EFF.

Malema sê mense moet hulle minder bekommer oor die EFF wat uitgeloop het met die verkiesing van pres. Cyril Ramaphosa en eerder vra waar die ANC se sekretaris-generaal is.

15 Feb. 18:43:51

Meer oor:  Guptas  |  Valke  |  Politiek  |  Cyril Ramaphosa  |  Jacob Zuma
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.