SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Politiek
Oorsig: DA misluk in hof om kabinetskuiwe te stuit

Ahmed Kathrada se lewensmaat, Barbara Hogan, voormalige minister van openbare ondernemings,

Pravin Gordhan, minister van finansies, en sy adjunk Mcebisi Jonas het oorweldigende steun ontvang tydens ‘n mediakonferensie Vrydagoggend – enkele ure voordat sy opvolger Malusi Gigaba en die nuwe minister en adjunkte ingehuldig sou word.

“Ons siele is nie te koop nie,” het Pravin gesê.

31 Mrt. 17:58:36

Hierdie regstreekse blog is nou afgehandel. Hou Netwerk24 dop vir nog nuusberigte en ontledings. 

31 Mrt. 17:55:52

31 Mrt. 17:27:55

Rogers sê dit beteken nie die hof steun Zuma se kabinetskommeling nie. Geen kostebevel is gemaak nie. Die DA kan Maandag 'n aansoek in die hooggeregshof bring om Zuma se besluit te laat hersien.

31 Mrt. 17:25:49

BREKEND: Regter Owen Rogers wys die DA se aansoek van die hand.

31 Mrt. 17:17:26

Regter Owen Rogers sê die president se mag om ministers aan te stel word vervat in art. 93 van die Grondwet. Dit is moeilik vir die regbank om in te meng. – Jan Gerber

31 Mrt. 17:01:27

Neeshan: Die belange van SA is belangriker as partypolitiek.

31 Mrt. 16:52:21

Die hof gaan oor 15 minute uitspraak lewer in die DA se aansoek. – Jan Gerber

31 Mrt. 16:50:26

Hogan sê politieke partye moet hulle verskille op los: "Ons kort breë koalisie teen Zuma." 

31 Mrt. 16:48:31

Hogan doen 'n beroep op ANC LP's om teen Zuma op te tree.

31 Mrt. 16:46:15

Hogan sê Suid-Afrika is nie te koop nie en daar is nog tyd om die stilte te verbreek. – Ugen Vos

Meer oor:  Jacob Zuma  |  Kabinet  |  Kabinetskommeling
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.