Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
OORSIG: Malema sê boodskap moet by 'rassistiese' Trump uitkom
Julius Malema, EFF-leier het Vrydag laatmiddag 'n opruiende toespraak voor sy ondersteuners in Senekal gehou ná 'n lang dag waar onder meer AfriForum en boere weer byeengekom het vir die verskyning van die twee vermeende moordenaars van Brendin Horner van Paul Roux.

16 Okt. 18:14:33

16 Okt. 17:40:57

16 Okt. 17:39:18

16 Okt. 17:04:36

"Niemand sal vir my sê wat om te doen nie, moenie dit doen nie, dit is gevaarlik. Hoekom moet jy veilig wees as my mense nie veilig is nie?

Hy sê die mense wat hier is, is bereid om vir hul land te sterf.

"Ons gaan oog vir 'n oog met die rassiste en is bereid om te sterf.

"Julle is hier om ons waardigheid te beskerm.

"Julle is hier vir die lafaards."

16 Okt. 17:01:57

Malema: As jy verskoning vra, moet jy beeste gee

"Ons is nie ons ouers nie, hulle moet ons probeer. Ons is nie soos ons ouers nie. Daardie twee skote wat julle op twee onskuldige swart vroue geskiet het, probeer daardie skote op ons skiet," sê Malema.

"Ons is nie die ANC wat hul verskoning sal aanvaar nie, wat in elk geval nie bestaan nie.

"Hulle moet beeste gee as 'n teken van hul berou, want dit is die Afrika-manier.

"As jy 'n Afrikaan is, sal jy verstaan. As jy verskoning vra, moet jy beeste gee. Beeste is 'n teken van geld. Hulle moet vir ons geld gee, miljoene. Andersins het Steve Biko in sy graf omgedraai. As julle nie weet wat ons bedoel nie, vra vir Clicks

."Sanitêre doekies moet gratis wees en vir die armes gegee word. Al die dorpe moet gratis doekies kry.

"Vegters, dissipline is vir vegters. Ons is oral. Nou gaan ons lekker rus. In die middel van Senekal is die rooi vlag, dit is wat ons hier vir hulle kom leer het.

"Want as ons hierdie konfrontasie toegelaat het, sal dit regoor Suid-Afrika versprei. Baie mense was bang en bedreig."

16 Okt. 16:55:38

"As julle verkrag, gaan hulle ons almal daarvan beskuldig dat ons verkragters is. Laat ons 'n suksesvolle ras wees."Toe daardie boere by die hof ingegaan het, was daar twee swart vroue. As daardie skote deur swart mans geskiet was, sou julle geweet het. Daardie mense het in die hof geskiet waar daar swart mense was."Die mense van Marikana het nooit howe of die magistraat gedreig nie. Vandag, hier, is geen hash nie. Julle weet hoekom, daar is geen wit man in die omgewing omdat hulle bang is om die bloed van 'n wit man te sien. Gaan kyk na die FeesMustFall-video. Geen uitlokking daardie dag nie. Daar was 'n wit kind voor. Hulle is nie bang vir hul ouers nie, hulle is bang vir die wit miesies en wit baas," sê Malema.

16 Okt. 16:49:35

Hy verwys na 'n joernalis wat gesê het die EFF wil anargie veroorsaak. Hy sê dié persoon het rassisme aan die bors van sy ma gesuig. "Swart mense moenie in hutte bly nie, hulle moet bly waar hulle is. Julle moet suksesvol wees in alles wat julle doen. Die sukses van swart mense is hinderlik vir wit mense. Elke keer wat jy faal, is hulle bly."

16 Okt. 16:49:16

Julius Malema en sy ondersteuners. Foto: Mlungisi Louw

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.