Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
REGSTREEKS: Zondo maak aankondiging

  • Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Dinsdag aangedui dat hy by vanoggend se sitting van die Zondo-kommissie 'n aankondiging wil maak.
  • Die kommissie hoor die week verdere getuienis oor die Estina-melkplaas by Vrede in die Vrystaat.
  • 'n Munisipale finansiële bestuurder wat nié die huurkontrak vir die grond van die Vrede-melkplaas wou onderteken wat ’n Gupta-sakeman en spesiale raadgewer van oudpremier Ace Magashule aan hom gegee het nie, het Dinsdag getuig hoe die Vrystaatse provinsiale regering toe tog die grond in die hande gekry het. 
14 Aug. 09:58:56

Adjunkhoofregter Raymond Zondo het Dinsdag aangedui dat hy vanoggend eers 'n aankondiging wil maak, alvorens verrigtinge sal aangaan.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.