Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
OORSIG: Hof sê nee vir Zuma – ondersteuners maak moles

Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het Vrydag oudpres. Jacob Zuma se aansoek van die hand gewys. 

Zuma het verlede week by dié hof aansoek gedoen dat die lasbrief wat deur die konstitusionele hof in Johannesburg uitgereik is vir sy inhegtenisneming, opgeskort word.

Zuma het Donderdag sy tronkstraf van 15 maande begin uitdien.

Lees vanoggend se hofuitspraak in .pdf-formaat hier.

Netwerk24 het 'n verslagspan in KwaZulu-Natal wat berig oor die jongste verwikkelinge rakende Zuma.

Volg die jongste gebeure soos berig deur Dennis Delport (joernalis) en die fotograwe Lulama Zenzile en Mlungisi Louw hier:

09 Jul. 23:03:46

09 Jul. 22:09:49

09 Jul. 22:05:08

Betogers keer ambulans voor

'n Ambulans wat gereageer het op 'n mediese noodgeval in die Mount Edgecombe-gebied in KwaZulu-Natal het omstreeks 20:00 daarin geslaag om om te draai toe betogers die voertuig op die Duffs-straat-brug voorgekeer het. Die pad was met betonblokke versper en brande is op die pad gestig.

09 Jul. 22:01:17

09 Jul. 17:44:35

09 Jul. 16:47:02

09 Jul. 16:32:40

'n Hoop sand op die N2 veroorsaak ontwrigting. Foto: Mlungisi Louw

09 Jul. 16:31:29

'n Sterk polisieteenwoordigheid kan op die N3 gesien word. Foto: Mlungisi Louw

09 Jul. 13:02:05

Foto: Mlungisi Louw

09 Jul. 12:50:27

'Hofuitsprake is toets vir die land om wet toe te pas'

Die internasionale nuusdiens Reuters berig oor die pak slae wat beide oudpres. Jacob Zuma én Ace Magashule, die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, vandag in hof gekry het.

"Albei politici se hofverrigtinge word beskou as 'n toets vir Suid-Afrika se vermoë om die wet toe te pas – selfs teen politici met mag – 27 jaar nadat die ANC die wit minderheid in Suid-Afrika uit die kussings gelig het om 'n demokrasie te bewerkstellig."

Meer oor:  Demokrasie  |  Zuma-Geweld  |  Zuma-Vonnis  |  Partypolitiek  |  Politiek  |  Korrupsie  |  Koalisie  |  Sa
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.