Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Steenhuisen bly DA-hoofsweep
John Steenhuisen. Foto: Lindile Mbontsi

John Steenhuisen sal vir die volgende parlementêre termyn weer die DA se hoofsweep in die parlement wees.

Mmusi Maimane, DA-leier, het dit Dinsdag op die parlement se trappe bekend gemaak nadat die DA se nuwe LP's hul eerste koukusvergadering gehou het.

Volgens Maimane is Steenhuisen se benoeming as hoofsweep eenparig deur die party se koukus aanvaar.

Volgens Maimane is die DA-koukus tans die mees diverse een in die nuwe parlement.

*Volg Netwerk24 vir meer oor die berig.

maimane
Mmusi Maimane, DA-leier, spreek die media toe na afloop van die koukusvergadering. Foto: Adrian de Kock

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.