Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Thandi Modise is nuwe speaker in NV

Thandi Modise gaan die nuwe speaker van die Nasionale Vergadering wees.

Modise, voormalige voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, sal Baleka Mbete as speaker vervang.

Ace Magashule, die ANC se sekretaris-generaal, het Maandag aangekondig Modise is op ‘n spesiale sitting van die ANC se nasionale uitvoerende komitee in Kaapstad as nuwe speaker benoem.

Dié benoeming kom enkele dae voordat die 400 nuwe LP’s Woensdag by die parlement ingehuldig word.

* Volg Netwerk24 vir meer inligting.

Meer oor:  Thandi Modise  |  Kaapstad  |  Kabinet  |  Beëdig  |  Speaker  |  Parlementêre Leiers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.