Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Transnet verder bekyk

Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gaan voort om getuienis aan te hoor oor Transnet en die Guptas se kaping van dié staatsentiteit.

Mafika Mkwanazi, voorheen ‘n voorsitter van die Transnet-direksie, handel sy getuienis af, waarna Siyabonga Mahlangu, ‘n raadgewer van oudminister Malusi Gigaga, getuig.

Hier volg die jongste verwikkelinge: 

19 Okt. 16:30:17

Die sitting het verdaag vir die dag.

19 Okt. 14:02:14

Die sitting hervat. 

19 Okt. 13:05:53

Die sitting verdaag tot 14:00.

19 Okt. 09:19:41

Die sitting begin.

Meer oor:  Transnet  |  Jacob Zuma  |  Guptas  |  Malusi Gigaba  |  Regter Zondo  |  Zondo  |  Zondo-Kommissie  |  Staatskaping
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.