Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Vrede-suiwelplaas: Valke slaan toe op Ace se kantoor
Ace Magashule Foto: Mlungisi Louw

Die Valke is tans besig met klopjagte in die kantoor van Ace Magashule, die Vrystaatse premier, asook die provinsiale kantoor van die departement van landbou.

Dit het te doen met die skandaal rakende die Vrede-suiwelplaas.

Twee spesialiseenhede van die Valke het Vrydag gesoek na spesifieke dokumente en elektroniese data wat op die saak betrekking het, het brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, aan Netwerk24 en News24 bevestig.

Meer inligting volg.

Verroeste werktuie op die plaas by Vrede waar die Gupta-verbinde Estina ’n melkery met staatsgeld sou bedryf.

Meer oor:  Vrede  |  Valke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.