Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Zondo-kommissie hervat Maandag

Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping sal Maandag hervat.

030915w Beeld Nuus Noord The Chairperson of the PR
Popo Molefe Foto: Lisa Hnatowicz, Argief

Luidens ’n verklaring sal die kommissie aanstaande week bewyse oor die korrupsie by die passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) aanhoor.

Die getuies sluit in Popo Molefe, die voormalige voorsitter van die Prasa-raad, en Martha Ngoye, hoof van Prasa se regsafdeling.

’n Eiendomsagent en ’n advokaat sal ook getuig, luidens die verklaring.

Die verhoor is weens die Covid-19-pandemie uitgestel. Adjunkhoofregter Raymond Zondo het vroeër gesê oudpres. Jacob Zuma sal later vanjaar weer getuig.

Sitplekke by die verhoor sal weens die pandemie beperk wees.

Meer oor:  Popo Molefe  |  Staatskaping  |  Zondo-Kommissie  |  Prasa
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.