Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Zondo sê vandag wanneer Zuma voor hom moet verskyn

Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping sal Maandag sê wanneer oudpres. Jacob Zuma weer voor hom sal verskyn.

Dit kom nadat Zuma vroeër laat hoor het hy sal nie gereed wees om op 21 September voor die kommissie te verskyn nie, berig Jana Breytenbach.

Hy het nie genoeg tyd gekry om voor te berei en om deur die getuienis van 30 getuies te gaan om hom vir ondervraging voor die kommissie voor te berei nie.

Die tydperk van 21 tot 25 September was geoormerk vir Zuma se verskyning, maar ’n nuwe datum sal na verwagting Maandag bekend gemaak word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.