Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Zuma se ontslagdatum ‘geheim gehou’
Oudpres. Jacob Zuma is glo nog in die hospitaal. Foto: Argief

Geen aankondiging sal gemaak word wanneer oudpres. Jacob Zuma uit die hospitaal ontslaan word nie.

Mzwanele Manyi, woordvoerder van die Jacob G. Zuma-stigting, het Woensdagoggend by navraag gesê dit is om Zuma se veiligheid te verseker.

Zuma, wat sedert 6 Augustus in die hospitaal is, is op Sondag 5 September op mediese parool vrygelaat. Sy parool kom nadat hy net 60 dae agter tralies was sedert hy op 7 Julie in hegtenis geneem is. Hy is ’n vonnis van 15 maande tronkstraf opgelê vir minagting van die hof.

Volg Netwerk24 vir meer.

Meer oor:  Hersiening  |  Parool  |  Zuma Se Parool  |  Regstappe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.