Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Prins van Holland oorlede
’n Vroeëre foto van prins Johan Friso, wat gister dood is, en sy dogter, Zaria. Foto: Miro Kuzmanovic, REUTERS

Sedert Februarie vanjaar is tekens van “minimale bewussyn” by hom waargeneem.

Willem-Alexander en Friso het ’n jongste broer, Constantijn. Die begrafnisreëlings is nog nie bekend gemaak nie, maar alle koninklike begrafnisse in Nederland vind plaas in Delft, waar Willem van Oranje, ook bekend as Willem de Zwijger, in die Nieuwe Kerk lê. – Leopold Scholtz

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.