Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Promosie
5 redes om die DStv Now-app tydens die Wêreldbeker te kry
Foto: Stutterstock

Kyk na ’n wedstryd op jou slimfoon vir net R12 en nog goeie redes om die DStv Now-app te kry.

Dié wêreldbeker swaai in die guns van spanne wat nié die gunstelinge was nie en sokkergeesdriftiges is gek daaroor! Dis nou te sê as dit nie jou span is wat huis toe gestuur word nie.

Duitsland en Spanje? Weg. Portugal en Argentinië? Hul tasse is klaar gepak en ons is nog nie eers by die kwarteindstryde nie.

Enige span kan hierdie toernooi wen en lande soos België, Kroasië en Mexiko het ’n groter aptyt om te wen as ooit tevore. As jy ’n sokkeraanhanger is weet jy die volgende wedstryde is verpligte kykstof, so dit is die perfekte tyd om die DStv Now-app te kry om seker te maak jy loop nie ’n enkele oomblik se aksie mis nie.

Besoek die DStv Now-webwerf en begin op jou rekenaar kyk. Of laai die app af van Google Play of die Apple App-winkel en kyk op jou slimfoon.

 Hier is vyf redes om die DStv Now-app af te laai:

1. Regstreekse uitsending van uitklopwedstryde

Dit is nou ’n kritieke punt vir die oorblywende spanne vir wie alles nog op die spel is. Die uitkloprondes van 16 spanne is amper klaar en die kwarteindstryde is volgende! Moenie hierdie wedstryde misloop nie. Jy kan dit regstreeks kyk met die DStv Now-app en SuperSport. Navigeer eenvoudig na “Live TV > Sport” vir regstreekse uitsendings van die wedstryde op SuperSport.

2.     Kyk, waar jy ook al is

In ’n huurmotor. Op ’n bus. By die kantoor. In ’n klas. Terwyl jy in ’n tou staan en wag. Dit maak nie saak waar jy is nie, met die DStv Now-app sal jy nie een oomblik misloop nie. Die goeie nuus is dat jy jou ook nie oor data hoef te bekommer nie.

3.     Kyk na ’n wedstryd teen mobiele data vanaf net R12

Vodacom en Telkom het mededingende databondels beskikbaar gestel om dit bekostigbaar te maak om wedstryde regstreeks op jou slimfoon te kyk deur DStv Now.

Kyk na ’n wedstryd vanaf R12 met Vodacom of vanaf R20 met Telkom

4. Laai dit af en kyk later met Catch Up

Terwyl jy regstreekse uitsendings op kanale kan stroom deur DStv Now, bied die app jou ook toegang tot DStv Catch UP. Daar is talle nuwe reekse, rolprente, kindervermaak en dokumetêre programme beskikbaar om af te laai en te kyk wanneer jy wil. Navigeer na Catch Up in die DStv Now-app, vind die program wat jy wil kyk en klik op die aflaai-knoppie om dit op jou toestel te stoor. Jy sal ook kort hoogtepuntprogramme van die Wêreldbekerwedstryde hier vind. 

5. Kry toegang tot Showmax 

Showmax, die internetstroomdiens wat gratis is vir DStv Premium-kykers en net R49 kos vir Compact- of Compact Plus-kykers, is toeganklik vanaf die DStv Now-app. Kyk deur die volledige katalogus, met sy meer as 30 000 reekse, rolprente, kindervermaak en dokumentêre programme (insluitend “Men in the Arena”, ’n fassinerende sokkerdokkie wat nog nooit voorheen in Suid-Afrika te sien was nie).

Klik op die DStv Now-app se spyskaart in die linkerkantste boonste hoek van jou skerm, klik op die Showmax-blokkie en snuffel deur die inhoud. Wanneer jy geklik het op ’n reeks of ’n rolprent wat jy wil kyk, sal die app jou outomaties na Showmax neem. 

Hoe om die DStv Now-app te kry

  1. Laai die DStv Now-app af van Google Play of die Apple App-winkel.
  • Maak die app oop en meld aan by jou DStv-rekening met jou “Connect”-ID.
  • Verbind jou slimkaart met jou DStv Now-rekening en jy kan begin kyk.

Hoe om die Wêreldbeker te kyk met DStv Now

  1. Maak die DStv Now-app oop.Gaan na “menu” en navigeer van daar af na “Live TV > Sport”. Al die FIFA Wêreldbekerwedstryde kan op SuperSport se kanale gevind word.
  2. Begin kyk.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.