Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Promosie
Fuifkyk die Fast & Furious-flieks!
Dit is die fliekkonsessie wat sy eie genre geskep het deur opgewarmde wiele met gatskop-aksie te kombineer. Met akteurs soos Vin Diesel, Paul Walker, Dwayne Johnson, Eva Mendes, Tyrese Gibson en nog vele meer, is hierdie net die hoë-oktaan, fuifkykbrandstof wat jy nodig het. Die eerste vyf flieks in die reeks is nou beskikbaar.

1. The Fast and the Furious

Skop af by die begin van hierdie epiese aksiegelaaide en hoë-oktaanreeks wanneer Brian, ‘n polisieman wat onder die dekmantel werk, aansluit by Dom – ‘n straatrenjaer wat deur ander verafgod word en moontlik ook ‘n misdadiger – en sy span . Kyk nou daarna

2. 2 Fast 2 Furious

Brian het gedink hy is klaar met die polisie. Terwyl hy egter meeding in onwettige straatwedrenne in Miami se onderwêreld, word hy herroep om ‘n meesterbrein in die dwelmbedryf vas te trek in dié opvolgfliek waarin die petrolpedale behoorlik platgetrap word. Kyk nou daarna

3. The Fast and the Furious: Tokyo Drift

Nadat sy straatwedren enorme skade aanrig, word Sean Japan toe gestuur. Maar daar vind hy ‘n hele nuwe wedrengemeenskap en ontdek hy “drifting” – ‘n adrenaliengier waarmee jy die rubber van jou wiele skuur. Kyk nou daarna

4. Fast & Furious

'n Grusame moord dwing Dom om uit sy skuilplek te kom en dit neem nie lank voor sy pad weer met Brian s’n kruis nie – die man wat sy bannelingskap veroorsaak het. Nou moet hulle ‘n manier kry om saam te werk om die moordenaar vas te trek. Kyk nou daarna

5. Fast Five

Brian en Dom is op vlug . . . een laaste taak kan hulle help om vir die res van hul lewe gerieflik te leef. Maar kan hulle wegkom van die spesialis-federale agent wat die net al nouer om hulle span? Kyk nou daarna

Kyk hierdie en nog meer op Showmax. Gratis vir DStv Premium intekenaars. Gaan na www.showmax.com om in te teken.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier