Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
SA maak deurbraak met terro-plofstof
Die snuffelhond Jimmy saam met sy hanteerder, Sam Masedi. Die Braveheart Bio-honde-akademie in Rayton het gister ’n nuwe opleidingstegniek bekend gestel om peroksied-gebaseerde plofstowwe uit te ruik. FOTO: DEAAN VIVIER
Die snuffelhond Usher saam met sy hanteerder, Lukas Tsebe. Die Braveheart Bio-honde-akademie in Rayton het gister ’n nuwe opleidingstegniek bekend gestel om peroksied-gebaseerde plofstowwe uit te ruik. FOTO: DEAAN VIVIER
Die snuffelhond Bayle soek na opleidingshulpmiddels wat as plaasvervanger dien vir gevaarlike peroksied-gebaseerde plofstowwe. FOTO: DEAAN VIVIER

“Die stowwe is baie gevaarlik omdat dit maklik is om te vervaardig, uiters onstabiel is en boonop moeilik is vir veiligheidstoerusting by lughawens en doeane om op te tel,” het John Greyvenstein, stigter van die honde-akademie, gesê.

“Omdat die stof so onstabiel is, is dit vir honde én hul afrigters gevaarlik om daarmee te werk,” het dr. Fanie van der Walt, chemikus van die akademie, gesê.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.