Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
NUUSDAG MET NIEKIE: 19 NOVEMBER 2014
SABC skuif Afrikaans uit
Ineke Coetzee praat oor taal in ons skole; en Zandile Nkonyeni (SAUK) praat oor 50/50 wat voortaan 80% Engels moet wees
Ineke Coetzee, multimedia-verslaggewer van Netwerk24, het tot en met matriek Xhosa as derde taal geneem. Niekie van den Berg gesels met haar oor die voordele daarvan. Hoe berei ons skole jongmense voor in 'n land met 'n groot verskeidenheid tale en kulture? Sondagaand was die eerste episode van 'n nuwe reeks van 50/50, die natuurleweprogram wat al langer as 30 jaar uitgesaai word. Aanvanklik was die program heeltemal Afrikaans. Die SAUK se Zandile Nkonyeni sê waarom die program vooraan 80% Engels gaan wees.
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.