Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
‘Soek oplossings vir skole buite die stelsel’

Oplossings lê daarin om die private sektor betrokke te kry, mentorskappe te vestig, opleiding te gee en vaardighede te deel. Eloff het gesê die regering moet steeds verantwoordelik en verantwoordbaar gehou word vir onderwys, maar niemand kan terugsit nie.

“Funksionele skole gaan uiteindelik daaronder ly as wanfunksionele skole nie reggeruk word nie.”

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.