Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Strand-kerk verloor sy klok én toring
Konstruksiewerkers aan die werk om die 32 m hoë toring van die NG kerk Strand-Noord af te breek. Nadat die spits van die toring in Februarie op die dak van die kerk geval het, is besluit om die toring te sloop. Foto: LeÁnne stander

Volgens ds. Constant van der Merwe was dit nie ’n maklike besluit om die toring af te breek nie.

“Die spits van die toring het in Februarie op die kerk se dak geval. Wanneer die klok lui, beweeg die toring ook. Ons het ingenieurs ingeroep wat gesê het die toring kan omval. Daar is toe besluit om dit te sloop.”

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.