Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Verhoor van voormalige onderwyshoof uitgestel

Tebogo Lioma, voormalige onderwyshoof, Nelson Majola, ’n prokureur, Isaac Soee, Virginia Moseia, Sekese Motaung, ’n senior administratiewe amptenaar van die onderwysdepartement, Motseke Mphuti, Masopha Leki-tlene, Teboho Motajane, Maria Letsela, Vuyisile James Majola, Nelson se broer, Gertrude Ramaema, Teboho Motajane, Malehana Letsetla en Nteboheng Lesetla is die beskuldigdes.

Hulle het weens altesaam 88 aanklagte van beweerde korrupsie, rampokkery, geldwassery en tenderbedrog met leermateriaal vir leerlinge in die provinsie verskyn.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.