Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vryduiker stel nuwe nasionale rekord op in Egipte
Sophia van Coller (links) berei saam met Richard Bevan in die Blue Hole in Dahab, Egipte, voor vir ’n aanslag op die SA diepduik-rekord. Sy het op 23 Junie ’n rekord van 53 m opgestel. Foto: verskaf
Die Suid-Afrikaanse vryduiker Sophia van Coller (links) het verlede week ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord van 53 m opgestel. By haar is die Oostenrykse duiker Karen Gee. Foto: verskaf

Van Coller het Sondag by die jaarlikse Free Dive-kompetisie in Dahab, Egipte, die huidige rekord van 48 m verbeter deur haarself sonder enige asemhalingsapparate 53 m diep met ’n tou af te trek en boontoe te swem.

“Sondag het baie goed verloop. Wanneer jy verby die 40 m-merk kom, word alles heeltemal gefokus en verloor jy jouself in die donkerblou massa,” het Van Coller uit Egipte vertel.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.