Fiona Viotti, die Kaapse spogskool Bishops se seksskandaal-juffrou, is geskei van haar man, Pavo.
’n Voormalige werknemer van die oud-Grey-onderwyser en sakeman Willem Breytenbach beweer sy werkplek was ’n “toksiese omgewing” waar werknemers geboelie en gereeld op onwelvoeglike wyse deur die baas betas is.
Een van die vele Suid-Afrikaners wat geld verloor het deur aandele te koop in buitelandse “myne” wat in werklikheid nie bestaan het nie, woon nou by een van sy kinders omdat al sy pensioen- en spaargeld daarmee heen is.
Nuweland en die Kaap van Storms is een en dieselfde ding nadat Paul Zacks, die Westelike Provinsie se uitvoerende hoof, gister aan Rapport gesê het hy gaan nêrens nie, ondanks berigte dat Vrydag sy laaste dag as werknemer by WP Rugby was.
‘Pasop vir ’n gekweste buffel. Veral in Afrika!”. Met dié woorde het die Proteas se nuwe hoofafrigter, Mark Boucher, gister die eerste salvo van die komende krieket-oorlog tussen Suid-Afrika en Engeland gevuur.
Die Sunwolves se Suid-Afrikaanse geur raak weekliks sterker voor volgende jaar se Superreeks.
’n Leser vra dié week of staatseffekte ’n goeie belegging is. Nico van Gijsen gee sy mening.
Ouers moet dié tyd van die jaar besluit of hulle hul kinders se skoolgeld vooruit gaan betaal en of hulle liefs maandeliks wil opdok.
Die wankelende Eskom kry nóg ’n baas – dié keer ’n “hoof-regrukbeampte”. Dit is nou bo en behalwe die aangewese uitvoerende groephoof, André de Ruyter.
Die rondborstige en gesoute ANC-LP prof. Ben Turok is Maandagoggend in Kaapstad oorlede. Hy was 92.
Dis kwart voor twaalf by Eskom. Eskom, die regering en die land het nog tyd om die waarheid oor die probleme in die oë te kyk oor wat verkeerd is, maar daardie tyd loop vinnig uit.
Jong predikante in die NG Kerk glo pogings om rassisme in die kerk te beveg maak nie eintlik hond haaraf nie, skryf Loraine Maritz.
Met ‘Die dame met die hondjie’ tree William Oosthuizen in gesprek met ’n gedugte lys Tsjekof-kommentators en -interpreteerders. Vir Joan Hambidge was dit ’n wonderlike verrassing.
‘Anderman se vrou’, het die stemming van die beste Skandi-noir, maar troef lesers weer met Chris Karsten se meesterlike wendings en deurmekaarkrap van legkaartstukke, skryf Jonathan Amid.
Drie pryswenner-jeugromans wat ’n magdom aktuele kwessies aanraak, wys hierdie genre is kerngesond in Afrikaans, skryf Magdel Vorster.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
As ’n vakansie eenvoudig nie pret is sonder jou beste vriend aan jou sy nie, is dié verblyf by plaaslike vakansiebestemmings net die ding, skryf Delia du Toit.
Ek het onlangs die eerste keer tuisgemaakte gradvalax geëet en ek moet sê dié Nordiese salmgereg het my kossiel oorrompel. Ek is verlief op dié luukse visgereg en ek gaan dit vir skoonma Marie maak om haar te beïndruk. En dit vat baie, hoor!.
Die vakansie is hier en ouers moet weer hul baadjies as skermpolisie aantrek om te keer dat die kleinspan die dae vasgenael sit agter ’n foon-, tablet- of TV-skerm. Karla Janse van Vuuren beraam ’n plan van aksie.
Die Britse Arbeidersparty staan voor hul grootste krisis in dekades nadat hulle Donderdag hul slegste verkiesing in 84 jaar beleef het.
Dit was sy Suid-Afrikaansheid wat Gavin Hood aangetrek het na dié storie oor ’n fluitjieblaser en die Irak-oorlog, skryf Leon van Nierop.
Die Demokraties-beheerde komitee van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het pres. Donald Trump Vrydag tot op die rand van ’n staat van beskuldiging gebring toe twee aanklagte teen hom goedgekeur is.
Met sy meisie, Carrie Symonds, stewig aan sy sy, het Boris Johnson, Britse premier, 10 Downing Street betrek en aan die wêreld gewys sy is nou Brittanje se “premiersvrou” en basta!.
Pres. Donald Trump (73) van Amerika loop deur op sosiale media oor sy klap in die rigting van die 16-jarige Sweedse aktivis Greta Thunberg nadat sy as Time se persoon van die jaar aangewys is.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.