Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
KYK: Minstens 70 sterf in brand in Bangladesj

Minstens 70 mense is dood en 50 beseer in 'n brand wat Woensdag in 'n vierverdiepinggebou in Dhaka, Bangladesj, uitgebreek het en na ander omliggende geboue versprei het.

Julfikar Rahman, direkteur van die plaaslike brandweer, het aan Reuters gesê die sterftesyfer kan nog styg.

Brandbestryders het in die puin na nog lyke gesoek.

Die brand, wat Woensdagaand uitgebreek het, het vinnig na aangrensende geboue versprei.

Volgens Rahman is minstens 50 mense in die hospitaal, waarvan sommige in 'n kritieke toestand is.

Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie. – Reuters

brand
Brandbestryders spook het vir meer as vyf ure lank gespook om die brand onder beheer te bestry. Foto: Reuters
brand
Die dodetal gaan na verwagting styg. Foto: Reuters

Meer oor:  Dhaka  |  Bangladesj  |  Kritieke Toestand  |  Brandweer  |  Beseer  |  Brandbestryders  |  Dood
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.