Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
‘Ander lande moet ook teen Isis optree’ – Trump

Pres. Donald Trump van Amerika het Woensdag gesê ander lande – soos Rusland, Pakistan en Iran – moet ook opstaan teen die terreurgroep Isis.

Trump het aan joernaliste by die Withuis gesê as Europa nie die Isis-vegters wat gevange geneem is, wil inneem nie, sal hy hulle moet vrylaat in die lande waar hulle vandaan kom, soos Duitsland en Frankryk. – Reuters

Meer oor:  Donald Trump  |  Isis
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.