Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Bob Dylan kry uiteindelik sy Nobelprys

Bob Dylan het Saterdag die Nobelprysoorhandiging gekry waarop hy gehoop het.

Volgens ’n Sweedse uitsaaier het die sanger-liedjieskrywer uiteindelik sy sertifikaat en medalje in ’n private seremonie in Stockholm ontvang – ver weg van die mediastorm wat die toekenning ontlok het.

Die Sweedse Akademie wat die Nobelpryse uitdeel het vroeër die week gesê die mediasku folksanger sal die prys soos hy versoek het, ontvang in ’n “klein en intieme atmosfeer” terwyl hy die stad vir twee konserte besoek. – Reuters

Meer oor:  Bob Dylan  |  Swede  |  Nobelprys
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.