Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Brexit-ooreenkoms is moontlik, sê EU-president

’n Brexit-ooreenkoms is moontlik.

Só het Jean-Claude Juncker, president van die Europese Kommissie, Donderdag gesê.

Hy meen dit kan gedoen word as die Ierse agterdeur wat die Britse regering uit ’n Brexit-ooreenkoms wil verwyder, deur alternatiewe vervang word.

“Ek dink ’n ooreenkoms kan bereik word, maar ek is nie seker of die kanse hiervoor meer as 50-50 is nie,” het Juncker in ’n onderhoud met Sky News gesê.

Die Ierse agterdeur probeer om ’n harde grens tussen Noord-Ierland en Ierland te verhinder en is sedert Brexit-onderhandelinge begin het, ’n groot tameletjie.

Juncker het volgehou dat hy nie ’n verbind is tot die Ierse agterdeur nie, indien daar op ’n ander ooreenkoms ooreengekom kan word tydens onderhandelings met die Britse premier, Boris Johnson. – Reuters


Meer oor:  Jean-Claude Juncker  |  Boris John­Son  |  Brexit
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.