Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Brexit-plan nou amptelik wetgewing

Koning Elizabeth van Brittanje het Donderdag die wetgewing onderteken sodat die Brexit-plan in werking gestel kan word. Brittanje en die Europese Unie (EU) se paaie skei op 31 Januarie.

Die plan is Woensdag deur die Britse laerhuis en die hoërhuis goedgekeur ná meer as drie jaar se geskille oor hoe, wanneer en selfs of Brexit gaan plaasvind.

Boris Johnson, premier van Brittanje, het Woensdag op Twitter gesê dat die vereiste koninklike toestemming vir die wetgewing ontvang is.

Johnson gaan in die volgende paar dae die skeidingsooreenkoms wat met die EU aangegaan is formeel onderteken. – Reuters

Meer oor:  Brexit
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.