Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Dodetal in Frankryk styg met 1 355

Die dodetal in Frankryk weens die koronavirussiekte Covid-19 het Donderdag aansienlik gestyg nadat dié land se gesondheidsdepartement die sterfgevalle in tehuise ook by hul amptelike syfers gevoeg het.

Die vorige syfer was 4 503 teen Donderdag, maar dié syfer het tot 5 387 gestyg nadat die syfers van tehuise ook bygevoeg is.

Die getal sterftes is nou 1 355 meer teenoor Woensdag se data.

Die syfers sal nog verder styg omdat die data van al die tehuise in Frankryk nog nie gekry is nie.

Die land se staat van inperking wat op 17 Maart in werking getree het, is ook verleng. Edouard Philippe, Franse premier, het Donderdag aangekondig die inperking sal nou tot 15 April duur en vandag aangedui dit kan moontlik weer verleng word. Reuters


Meer oor:  Frankryk  |  Koronavirus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.