Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Ethiopian Airlines het prosedure gevolg, lui verslag

Die vlieëniers van die Ethiopian Airlines-vliegtuig wat neergestort het, het die regte prosedure gevolg.

Sky News berig dat daar in 'n verslag bevind is hulle het alles gedoen wat hulle moes, maar hulle kon steeds nie die Boeing 737 Max 8-vliegtuig beheer nie.

Minstens 157 mense is op 10 Maart dood nadat die vliegtuig neergestort het.

Meer oor:  Ethiopian Airlines  |  Ondersoek  |  Verslag  |  Vliegongeluk  |  Wêreld
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.