Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Joernaliste se appèl van hand gewys

’n Hof in Mianmar het twee Reuters-joernaliste se aansoek om appèl van die hand gewys.

Reuters
Reuters joernaliste, Kyaw Soe Oo (links) en Wa Lone. Foto AP

Wha Lone (32) en Kiaw Soe Oo (28) is sewe jaar tronk toe gestuur nadat hulle skuldig bevind is daaraan dat hulle die land se wet op ampsgeheime oortree het.

Dit hou verband met ’n berig waarin beweer is ’n militêre basis in die land vervaardig chemiese wapens.

Die leier van Mianmar, Aoeng San Soe Tsji, sê hulle is nie tronk toe gestuur omdat hulle joernaliste is nie, maar omdat hulle die wet oortree het.

- Reuters

Meer oor:  Kiaw Soe Oo  |  Wha Lone  |  Mianmar  |  Joernaliste  |  Reuters
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.