Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Koppe gaan rol oor bomme in Sri Lanka

Pres. Maithripala Sirisena van Sri Lanka het Dinsdag aangekondig koppe in die weermag gaan rol omdat amptenare nie die selfmoordbomaanvalle waarin meer as 300 mense op Paassondag dood is, kon voorkom nie.

Die weermag het glo vooraf inligting oor die aanvalle gehad.

“Ek gaan die polisie- en veiligheidsdienste in die komende weke heeltemal herstruktureer. Diegene aan die stuur van verdedigingstrukture sal binne 24 uur vervang word,” het Sirisena in ’n televisie-onderhoud gesê.

“Die veiligheidsamptenare wat die intelligensieverslag van ’n ander land gekry het, het dit nie onder my aandag gebring nie. Gepaste stappe sou gedoen word (indien dit onder my aandag gebring is). Ek het daarom besluit om streng stappe teen die betrokke amptenare te doen.” – Reuters.

Meer oor:  Sri Lanka
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.