Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
KYK: Ardern in vir 2de termyn

Die Nieu-Seelandse premier, Jacinda Ardern, het ’n tweede termyn in dié pos gewen.

Na wat berig word het sy haar sukses in die verkiesing deels te danke aan die “goeie hantering van die koronaviruspandemie”.

87% van die stemme is reeds getel en haar middel-linkse-Arbeidersparty het 48,9% van die stemme gekry.

Die finale uitslag, wat oorsese burgers se stemme insluit, sal eers oor drie weke bekend gemaak word.

CNN, SkyNews

Jacinda Ardern, Nieu-Seeland se premier, praat by haar party se byeenkoms in Auckland ná die land se algemene verkiesing. Foto: Reuters


Meer oor:  Jacinda Ardern  |  Nieu-Seeland  |  Verkiesing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.