Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
KYK: Bush in Texas ter ruste gelê

Oudpres. George H.W. Bush is Donderdag in Texas begrawe.

Sy kis het per trein van Houston, waar 'n begrafnisdiens gehou is, na 'n begraafplaas agter die George Bush Presidensiële Biblioteek en Museum op die kampus van die Texas A&M-Universiteit in College Station begrawe. Die biblioteek en museum dokumenteer die lewe van Bush, die 41ste president van Amerika.

'n Begrafnisdiens, wat deur nagenoeg 1 000 mense bygewoon is, is in die St. Martin's Episkopaalse Kerk (die Anglikaanse Kerk in Amerika) gehou, waar hy en sy vrou, Barbara, vyf dekades lank lidmate was. – Reuters

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.