Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Kyk hier na prinses Eugenie se troue
Prinses Eugenie en Jack Brooksbank is Donderdag, ’n dag voor hul troue, by Windsor-kasteel gesien. Foto: Reuters

Die troue van prinses Eugenie, een van koningin Elizabeth se kleindogters, en Jack Brooksbank kan Vrydag om 12:00 Suid-Afrikaanse tyd op die koninklike familie se Facebookblad – The Royal Family – gevolg word.

Die kerkdiens begin om 12:00 en die kort koetsrit deur Windsor en ’n deel van die Long Walk terug na Windsor-kasteel sal om 13:00 Suid-Afrikaanse tyd begin.

Meer oor:  Prinses Eugenie  |  Brittanje  |  Koninklike Troue
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.