Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
KYK: Iran val Amerikaanse soldate in Irak aan

Iran het in die vroeë ure van Woensdagoggend 'n missielaanval op militêre basisse in Irak geloods wat koalisiemagte, wat deur Amerikaanse soldate gelei word, huisves.

Die aanval is uitgevoer in weerwraak van Amerika se lugaanval verlede Vrydag waarin Iran se top weermagbevelvoerder, genl.maj. Kassem Soleimani, op bevel van pres. Donald Trump doodgemaak is.

Tehran het omstreeks 01:30 (plaaslike tyd) meer as 12 ballistiese missiele uit Iran afgeskiet na minstens twee militêre basisse in Irak, het die Amerikaanse weermag gesê.

Meer oor:  Kassem Soleimani  |  Amerika  |  Oorlog  |  Iran
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.