Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Wêreld
Kyk: Olifant spartel om oorlewing in see

Die Sri-Lankaanse vloot het vandeesweek ’n olifant te hulp gesnel wat in die diepsee beland het.

Op ’n video van die reddingspoging kan ’n mens sien hoe sukkel die olifant om sy slurp bo water te hou.

’n Patrollieboot het die olifant raakgesien en die olifant met toue uit die see gelei.

Dié onderneming het etlike ure geneem.

Olifante is goeie swemmers, daarom word daar geglo dié soogdier is in ’n stroom meegesleur toe hy tussen eilande geswem het.

Die olifant herstel goed. – BBC


Meer oor:  Bbc  |  See  |  Olifant  |  Red
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.